My Journey

with InsideOutMe

Our statement

It's not all about ME, but it has to start with ME

Life is not about I, Me, Myself, but the significant and great life that you want, will always start with you! You have to make the effort first and the results will follow.



Discover

Our Progam

The DESC program includes an online evaluation, as well as a 24 page Career Direct® Complete Guidance System Report to guide your subject, study and career choices.

What do parents say?

Dankie vir dit wat jy in sy lewe vir hom beteken, dat jy hom op die regte tyd ontmoet het, om hom met nog lewenskennis te verryk. Ek glo hy het klomp inligting versamel wat hy op sy lewenspad vorentoe sal kan gebruik… Ek wil júlle as mentors en leiers, prys en bedank vir wat julle in ons kinders se lewens beteken. Ek wil nie verlede tyd gebruik nie, want daar is soveel inligting wat julle gedeel het, wat saam met my seun op sy lewenspad, by hom sal bly _ Claudie (2020)

My dogter het die program gedoen en dit is die moeite WERD emosioneel, geestelik, holisties, vakkeuse … baie, baie vir haar beteken _ Melanie (2020)

Dankie vir die jaar! Was verseker ‘n blessing om in die vreemde jaar IOME te kon doen. Dankie vir jou liefde, raad, leiding en omgee. Mag julle 2021 weer so baie harte raak en kinders in hul groei proses help _ Karen (2020)

“Thanks so much for your contribution into my teenage son’s life. He never liked to share much about the sessions with us, but I often heard him share the learning’s with his friends when chatting to then during lockdown. Thanks, what an amazing package they got today. All the best, Isabel.
Ps my daughter – now gr 7 – will definitely join when she is in gr9

What do teenagers say?

Was een ongelooflike journey gewees, kon soveel van elkeen van julle leer! Dankie vir op slegte dae dat julle elke donderdag aand net my dag gemaak het, met julle grappies al was ek so stil het ek alles waardeur opreg!☺❤ – E

Baie baie dankie vir alles wat jy vir ons gedoen het die afgelope jaar, dit het rerig baie beteken vir almal van ons – L

Sign me up

 

Frequently

Asked Questions

WAAROOR GAAN DIE PROGRAM?

Die mentorskapprogram word aangebied oor ‘n volle skooljaar en begin met 7 aanbiedings per kwartaal en eindig met ‘n afsluitingseremonie aan die einde van die jaar.

Die leerders werk deur die program in kleingroepe van 8 saam met hul fasiliteerder en mede-fasiliteerder. Dit behels bespreking van spesifieke onderwerpe en terapeutiese gesprekke asook aktiwiteite vir persoonlike toepassing.

Die DESC PROGRAM word opgedeel in die volgende temas:

  • Kwartaal 1 _ D: Design (wat identiteit, persoonlikheid, belangstelling, vaardighede, waardes en vakkeuse insluit)
  • Kwartaal 2 _ E: EQ Emotional intelligence (wat fokus op die aanleer van emosionele intelligensie vaardighede)
  • Kwartaal 3 _ S: SQ Spiritual intelligence (gee leerders die geleentheid om onderandere te vergewe, grense te stel, mure af te breek wat verhoudings negatief beïnvloed)
  • Kwartaal 4 _ C: Character (wat nodig is om goeie en morele keuses te maak en daarvolgens op te tree)

Hierdie program sluit ook ‘n aanlyn evaluasie met ‘n 24 bladsy Career Direct verslag in om leerders leiding te gee met die keuse van vakke vir Graad 10.

Die OOGMERK VAN DIE PROGRAM is om opvoedkundige, persoonlike ontwikkeling, emosionele volwassenheid en die vestiging van ‘n identiteit te ondersteun, binne ‘n terapeutiese omgewing.

KOMMUNIKASIE MET OUERS?

Met elke sessie word kommunikasie uitgestuur na ouers. Die doel van hierdie “Konneksie punt” kommunikasie is om ouers te betrek by die temas en gesprekke te stimuleer tussen ouer en kind rakende hierdie temas.

HOE WERK DIE AANBIEDINGS?

 7 x 75 minute sessies per kwartaal _ 8 kinders per groep

WAAR? Donderdag aande. Die waar sal aan die groepe gegee word voor die eerste bymekaarkom datum.

HOE LAAT? 19H00 tot 20h15 (leerders arriveer 18h45)

Vorige jare het hierdie aand die meeste leerders gepas met inagneming van sport, toetse en ander buitemuurse aktiwiteite. Die datums word beplan met inagneming van kwartale en eksamens.

WAT KOS DIT?

Die totale koste vir die jaar beloop R5500.00 eenmalig OF R2700.00 deposito + R500.00 (x6) per maand Maart tot Augustus.

Hierdie koste sluit die Career Direct Assessering en Verslag, die groepsessies gedurende die kwartaal en die Afsluitingseremonie in.

Handleidings is nie by die prys ingesluit nie:

Handleiding: R300 elk

Downloadable PDF: gratis

*Geen gelde sal terug betaal word indien die IOME kursis deur u gekanseleer word nie.

SLUITINGSDATUM VIR REGISTRASIE

Die SLUITINGSDATUM VIR REGISTRASIE is Vrydag 18 Feb 2021.

 

Sign me

Up

 

In partnership

with

True North Experiences

Gr 9 Durbanville High School Learners only

Email address that learner has access to. This email address is linked to Career Direct® and cannot be changed.
Please confirm the above address by retyping it into this field.

Banking Details

Henda Joubert
Capitec
Acc No 1754145025
Ref. Name and Surname

PDF format only

You will receive an email (Career Direct® Email Address) to confirm your submission is successful.